Op Vrydag, 30 Oktober 2026 vind ons heel eerste Volkies & Vriende Fees plaas! Maak gereed vir ’n onvergeetlike dag vol musiek, sport, kuier en vermaak vir die hele gesin!
Volkies & Vriende Festival bring van Suid-Afrika se top kunstenaars bymekaar, saam met die gewilde “Toks en Tjops”-sportgeselsprogram, heerlike volksmusiek en hope vermaak.
Dit is meer as nèt 'n musiekfees - dis ons mense, ons taal, ons kultuur, ons fees! Of jy nou kom vir die musiek, sport, familiepret of bloot ’n lekker dag saam met vriende — hierdie is ’n fees wat jy nie wil misloop nie!
Volkies & Vriende Festival – waar musiek, sport en vriende bymekaarkom!
EERSTE-KRAAI KAARTJIES (tot en met 31 Aug 2026) - R250.00 (Volwassenes) & R150.00 (kinders)
WEKKER-SNOOZERS KAARTJIES (1 Sep to 30 Sep 2026) - R280.00 (Volwassenes) & R180.00 (kinders)
LAAT-SLAPER KAARTJIES (1 Okt tot 30 Okt 2026) - R300.00 (Volwassenes) & R200.00 (kinders)
VIP-Tafels (10 persone, per tafel) - R7500.00
PARKERING - R50.00 per voertuig
Navrae: Jeandri 0845843216 of Tersia 0835716414