BEGIN:VCALENDAR
VERSION:2.0
PRODID:icalendar-ruby
CALSCALE:GREGORIAN
METHOD:PUBLISH
BEGIN:VEVENT
DTSTAMP:20260813T185231Z
UID:ca2facee-f593-4740-a2b6-a577216f962c
DTSTART:20261030T150000
DTEND:20261030T235900
DESCRIPTION:
Op Vrydag\, 30 Oktober 2026 vind ons heel eerste Vol
kies & Vriende Fees plaas! Maak gereed vir ’n onvergeetlike dag vol musi
ek\, sport\, kuier en vermaak vir die hele gesin!
p>Volkies & Vriende Festival bring van Suid-Afrika se top kunstena
ars bymekaar\, saam met die gewilde “Toks en Tjops”-sportgeselsprogram
\, heerlike volksmusiek en hope vermaak.
Dit is meer as nèt 'n musiekfees - dis ons mense\, ons taal\, ons kultuu
r\, ons fees! Of jy nou kom vir die musiek\, sport\, familiepret of bloot
’n lekker dag saam met vriende — hierdie is ’n fees wat jy nie wil m
isloop nie!
Volkies & Vriende Festival
– waar musiek\, sport en vriende bymekaarkom!
EERSTE-KRAAI KAARTJIES (tot en met 31 Aug 2026) - R250.00 (
Volwassenes) & R150.00 (kinders)
WEKKER-SNOOZERS
KAARTJIES (1 Sep to 30 Sep 2026) - R280.00 (Volwassenes) & R180.00 (k
inders)
LAAT-SLAPER KAARTJIES (1 Okt tot 30 Okt
2026) - R300.00 (Volwassenes) & R200.00 (kinders)
<stro
ng>VIP-Tafels (10 persone\, per tafel) - R7500.00
<st
rong>Navrae: Jeandri 0845843216 of Tersia 0835716414
LOCATION:1 Jacob Straat\, Heidelberg\, Gauteng
SUMMARY:Volkies & Vriende Fees 2026
URL;VALUE=URI:https://volkies.howler.co.za/vvfees
END:VEVENT
END:VCALENDAR